Shop by collection
BlazeClean – Car Vac & Braai 2-in-1
Clean anywhere. Fire anywhere.
The BlazeClean is a compact, portable 3-in-1 cleaner designed for quick everyday use at home, in your car, while camping, or on the go.
Perfect for:
✔ Crumbs and snack messes
✔ Pet hair on seats and couches
✔ Tight spaces in cars and caravans
✔ Camping tents and caravans
✔ Keyboards, drawers, and small corners.
✔ Quick couch and car cleanups
✔ Helping start braai and camp fires
The included attachments help you clean hard-to-reach spaces and switch easily between vacuum and blower mode.
Important to know
The BlazeClean is made for quick convenience cleaning and blowing, not as a heavy-duty household vacuum cleaner.
Its compact size makes it easy to carry and store, while still being effective for dust, crumbs, pet hair, sand, and everyday messes when used at close range.
Compact. Convenient. Always ready.
Maak skoon enige plek. Maak vuur enige plek.
Die BlazeClean is ’n kompakte, draagbare 3-in-1 skoonmaak toestel wat ontwerp is vir vinnige alledaagse gebruik by die huis, in jou motor, tydens kamp, of onderweg.
Perfek vir:
✔ Krummels en peuselhappie-morsies
✔ Troeteldierhare op sitplekke en banke
✔ Klein spasies in motors en karavane
✔ Kamptente en karavane
✔ Sleutelborde, laaie en klein hoekies
✔ Vinnige skoonmaak van banke en motors
✔ Om braai- en kampvure aan te blaas
Die aanhegsels help jou om maklik moeilike plekke skoon te maak en vinnig tussen stofsuig- en blaasfunksie te wissel.
Belangrik om te weet
Die BlazeClean is ontwerp vir vinnige, gerieflike skoonmaak en blaaswerk, nie as ’n swaardiens huishoudelike stofsuier nie.
Sy kompakte grootte maak dit maklik om saam te dra en te bêre, terwyl dit steeds doeltreffend werk vir stof, krummels, troeteldierhare, sand en alledaagse morsies wanneer dit van naby gebruik word.
Kompak. Gerieflik. Altyd gereed.
DriveAir Pro – Portable Tyre Inflator
Never get stuck with a flat tyre again.
The DriveAir Pro is your reliable roadside companion , a powerful, compact 12V tyre inflator designed for quick and effortless use whenever you need it most.
Whether you're at home, on the road, or out on an adventure, this mini air compressor gives you the confidence to handle unexpected situations with ease.
Inflate car tyres, bicycles, motorcycles, and more in minutes, no stress, no waiting.
Built with a strong motor and durable design, it delivers fast performance while staying easy to store and carry.
With a built-in LED light for night use and emergency situations, you're always prepared , day or night.
Compact. Powerful. Always ready.
Moet nooit weer vasgevang word met ’n pap band nie.
Die DriveAir Pro is jou betroubare padmaat , ’n kragtige, kompakte 12V bande-pomp wat ontwerp is vir vinnige en maklike gebruik wanneer jy dit die nodigste het.
Of jy nou by die huis is, op die pad, of op ’n avontuur, hierdie mini lugkompressor gee jou die selfvertroue om enige situasie te hanteer.
Pomp motorbande, fietse, motorfietse en meer binne minute op, sonder stres.
Gebou met ’n sterk motor en duursame ontwerp, lewer dit vinnige werkverrigting terwyl dit maklik is om te bêre en saam te dra.
Met ’n ingeboude LED lig vir naggebruik en noodgevalle, is jy altyd voorbereid, dag of nag.
Kompak. Kragtig. Altyd gereed.
Ultimate Car Care & Camping Combo Pack
Ultimate Car Care & Camping Combo Pack
Why buy one when you can have the perfect travel, camping, and everyday vehicle combo?
The BlazeClean + DriveAir Pro combo is designed to make road trips, camping weekends, caravanning, and everyday life easier, cleaner, and more convenient.
The BlazeClean 2-in-1 Car Vac & Blower helps you keep your vehicle, caravan, tent, and camping gear clean wherever you go. Its powerful suction quickly removes dirt, sand, crumbs, pet hair, and dust after long road trips or outdoor adventures. The blower function is also perfect for helping start braai or camp fires quickly and easily.
The DriveAir Pro Portable Tyre Inflator gives you peace of mind on every journey. Easily inflate car tyres, caravan tyres, bicycle wheels, motorcycle tyres, sports balls, and more. Whether the kids want to ride bikes around the campsite or play ball at the holiday destination, this compact inflator is always ready when you need it.
Perfect For:
- Camping trips
- Road trips & holidays
- Caravans & trailers
- Families with kids
- Outdoor adventures
- Everyday vehicle care
Why Customers Love This Combo:
✔ Keep your car, caravan, and tent clean anywhere
✔ Quickly start braai & camp fires
✔ Inflate tyres, bikes, balls & camping equipment
✔ Compact, portable, and easy to store
✔ Ideal for emergencies and travel convenience
✔ One combo. Total convenience.
Ultimate Car Care & Camping Combo Pack
Hoekom net een koop as jy die perfekte kombinasie vir reis, kamp en alledaagse gebruik kan hê?
Die BlazeClean + DriveAir Pro combo is ontwerp om roadtrips, kampnaweke, karavaan vakansies en alledaagse voertuig gebruik makliker, netjieser en meer gerieflik te maak.
Die BlazeClean 2-in-1 Car Vac & Blower help jou om jou voertuig, karavaan, tent en kamp toerusting skoon te hou waar jy ook al gaan. Die kragtige suigfunksie maak dit maklik om sand, stof, krummels, troeteldierhare en vuilheid vinnig skoon te maak ná lang roadtrips of buitelug avonture. Die blower funksie is ook perfek om braai- of kampvure vinnig aan te help.
Die DriveAir Pro Portable Tyre Inflator gee jou ekstra gemoedsrus op elke reis. Pomp maklik voertuig bande, karavaan bande, fiets wiele, motorfiets wiele, sport balle en meer op. Of die kinders nou fiets ry op die kampterrein of bal speel by die vakansieplek — hierdie kompakte pomp is altyd gereed wanneer jy dit nodig het.
Perfek Vir:
- Kamp uitstappies
- Roadtrips & vakansies
- Karavane & sleepwaens
- Gesinne met kinders
- Buitelug avonture
- Alledaagse voertuig sorg
Hoekom Mense Van Hierdie Combo Hou:
✔ Hou jou voertuig, karavaan en tent skoon oral waar jy gaan
✔ Help om braai- en kampvure vinnig aan die gang te kry
✔ Pomp bande, fietse, balle en kamp toerusting maklik op
✔ Kompak, draagbaar en maklik om te bêre
✔ Ideaal vir noodgevalle en reis gerief
✔ Een combo. Totale gerief.
Important Note
The products are designed with convenience, portability, and everyday practicality in mind. While compact in size, they deliver excellent performance for travel, camping, vehicle use, and quick cleanups. Please keep their portable design and intended use in mind — these products are not meant to replace large industrial or high-end heavy-duty equipment, but rather to provide reliable performance in a compact, easy-to-carry solution that fits perfectly into your vehicle, caravan, or backpack.
Belangrike Nota
Die produkte is ontwerp met gerief, draagbaarheid en alledaagse praktiese gebruik in gedagte. Al is hulle kompak in grootte, lewer hulle uitstekende werkverrigting vir reis, kamp, voertuig gebruik en vinnige skoonmaakwerk. Hou asseblief hul draagbare ontwerp en bedoelde gebruik in gedagte — hierdie produkte is nie ontwerp om groot industriële of duur swaardiens toerusting te vervang nie, maar eerder om betroubare werkverrigting te bied in ’n kompakte, maklik-draagbare oplossing wat perfek in jou voertuig, karavaan of rugsak pas.